Fynbos Voice No. 6

Wild fynbos harvester survey assesses extent of broadcast sowing.

A survey assessing to what extent wild fynbos harvesters are making use of broadcast fynbossowing has been released. The survey was undertaken by the Protea Producers of South Africa, with the purpose of determining the extent of broadcast sowing in the fynbos harvesting districts between Riversdale and Gansbaai, and up to Villiersdorp.

Cape Floral Kingdom Expo showcases local fynbos

An exhibition to showcase the region’s fynbos will take place at the end of August. The Cape Floral Kingdom Expo will be held in Bredasdorp from 29 August to 1 September.

SANBI se nuwe Rooi Lys nou beskikbaar

Die ‘South African National Biodiversity Institute’, bekend as SANBI, het weereens veranderinge aangebring aan die Rooi Lys van Suid–‐Afrikaanse Plante. SANBI hersienongeveer elke ses maande die lys.

Die einde van ‘n era

‘n Fynbos pakstoor in Stanford het vroeër vanjaar sy deure gesluit. Fynsa het die einde van Mei handel gestaak. Die besluit om die maatskappy toe te maak is geneem deur Fynsa se direkteure, wat in die Verenigde Koningryk gebaseer is.

Continue Reading